Padhaikoes uit Namibië
Non-Fiction
Format: 
A5, Softcover, Black & White
Pages: 
84
First published: 
2016
ISBN: 
978-99945-72-58-8
Price: 
N$ 145.00

Hierdie bundel, waarin Henriëtte haikoes en gedigte uit haar vorige bundels in ‘n nuwe verwerking aan die leser voorstel, is geïnspireer deur die Namibiese landskap en mense soos sy hulle in talle reise deur die land ervaar het.

Henriëtte neem skerp waar en teken met vaste penstrepe. Sy neem die lesers op ‘n woordreis waarin hulle toe-oë die landskap kan ruik, proe en sien. Maar dis ook ‘n geestelike reis waarin menige leser saam sal kan delf in diep menswees.